Seuns Kamp

RSVP voor 5 Julie

by Hendrik Steenkamp 081 740 6544

  • Kamp begin Vrydag om 18h00 op die Mesosaurus Kampplek, 41km buite Keetmanshoop.

    • Sien kaart vir aanwysings.

  • Kamp eindig Sondagoggend om 12h00.

Ry vanuit Keetmanshoop op die C17 grondpad vir 41km na Koes se kant.

Mesosaurus Kamp is reg langs die pad op die Regterkant.


Kostes

  • KOSTE: N$ 200.00 vir 2 nagte.

  • Alle etes is INGESLUIT.


Bring

  • Slaap-goed. (kamp matras en beddegoed)

  • Aantrek-goed. (Swemklere en handdoek ingesluit)

  • Toilet & Stort-goed.